Ou, verweerde goed soos plaashekke, murasies, 'n ou verroesde stoor, ensovoorts, soos hierdie trappe na die ou hangbruggie waarop ek as kind een vakansie in Parys (dis nou nie Paris nie)
gespeel het, bring aangename herinneringe van lekker kinderjare terug.
No comments:
Post a Comment