Showing posts with label Ou goed. Show all posts
Showing posts with label Ou goed. Show all posts

Saturday, June 6, 2009

Wednesday, June 3, 2009

Foto's van my ma

Dit is vandag my ma se verjaarsdag.
Sy sou vandag 75 gewees het.
Hierdie jaar in Julie is sy 10 jaar gelede dood.

Hier is sy 16
Vreeslik trots op haar fiets en kleurbaadjie afgeneem by haar eerste werk - Vrede Stasie - as klerk.
Iewers op Vrede


Op 21 by haar pa se kar

By 'n vriendin - jonk, mooi en in die mode
Ek mis haar ..... veral op dae soos vandag.
My kinders het jou eintlik so min as 'n ouma geken.
Geluk met jou verjaarsdag, Lenatjie. Ek wens ek kon jou 'n drukkie gee......

Saturday, May 30, 2009

Wednesday, May 6, 2009

Wat is dit met die mooi ou goed?



Ag ek begeer tog so om so 'n ou vintage foon en tikmasjien te besit.......

Monday, May 4, 2009

Friday, May 1, 2009

Thursday, April 30, 2009

Foto's van ou goed

Ou, verweerde goed soos plaashekke, murasies, 'n ou verroesde stoor, ensovoorts, soos hierdie trappe na die ou hangbruggie waarop ek as kind een vakansie  in Parys (dis nou nie Paris nie)
gespeel het, bring aangename herinneringe van lekker kinderjare terug.