Sy sou vandag 75 gewees het.
Hierdie jaar in Julie is sy 10 jaar gelede dood.
Vreeslik trots op haar fiets en kleurbaadjie afgeneem by haar eerste werk - Vrede Stasie - as klerk.
Iewers op Vrede
Op 21 by haar pa se kar

By 'n vriendin - jonk, mooi en in die mode
Ek mis haar ..... veral op dae soos vandag.My kinders het jou eintlik so min as 'n ouma geken.
Geluk met jou verjaarsdag, Lenatjie. Ek wens ek kon jou 'n drukkie gee......

Lenatjie... nou is jy op die world wide web! Wie sou dit nou kon dink!
ReplyDelete