Compacts (hierdie is almal van Estee Lauder) is nou die ultimate in bederf. Ek het 'n kleintjie soos die waarin parfuum is (gekoop by 'n Estee uitverkoping -ala Evelyn)
En een soos die vir poeier - maar ek is so jammer om dit te gebruik: dis nog net soos dit verpak is in my kas - miskien is dit nou tyd om dit uit te haal!
No comments:
Post a Comment