definitief nie een van die Groot Vyf nie ........ maar
zebras
of soos my pa altyd gesê het gedurende ons ritte deur die Wildtuin: die donkies met pajamas aan!
En die ongelooflikste is dat elkeen van hulle se strepe nie dieselfde is nie. Hulle strepe is so uniek soos elke mens se vingerafdrukke.
No comments:
Post a Comment