Showing posts with label
Oulike goed
.
Show all posts
Showing posts with label
Oulike goed
.
Show all posts
Tuesday, June 9, 2009
Hondjies...hondjies....hondjies
Friday, May 29, 2009
Die mooiste wilde dier vir my is ..........
definitief nie een van die Groot Vyf nie ........ maar
zebras
of soos my pa altyd gesĂȘ het gedurende ons ritte deur die Wildtuin:
die donkies met pajamas aan!
En die ongelooflikste is dat elkeen van hulle se strepe nie dieselfde is nie. Hulle strepe is so uniek soos elke mens se vingerafdrukke.
En kyk die ou babatjie ...... is hy nie te oulik vir woorde nie!
Sunday, May 3, 2009
Mooi ou dogtertjies
Het altyd gedink ek sou graag nog 'n ou dogtertjie wou gehad het.
Miskien het sy dalk so gelyk .......
of dalk so...........?
Uit: Carlton Card Collection
Wednesday, April 29, 2009
'n Baie vuil varkie
'n Varkie of 'n varkhond?????.................my bull terrier, Schabbers, nadat ek haar op heterdaad betrap het waar sy besig was om 'n sprayer uit te grou! Is dit nie 'n gesig wat 'n mens sommer kan opvreet nie? Hoe kan jy nou raas en kwaad word?
Friday, April 24, 2009
My ou varkie......
Schabbers.
Nou 9 maande oud. Besig, 24 uur/7dae.....vreet aan als!!!! Maar haar ma se hele hart! Kan net so dierbaar wees as wat sy stout is .
Friday, April 10, 2009
Baba hondjies
Dogs have stolen our hearts,
our homes and our wallets:
not necessarily in that order...
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)
Oor My
Mariana
View my complete profile
Volg My Op Twitter
Mense Wat My Volg
Blog Argief
▼
2009
(94)
▼
June
(14)
My blog het geskuif!
Parfuumpies
Mooi mooi mooi goed.....bling bling!
eye shadow
Marilyn Monroe
Hondjies...hondjies....hondjies
Kaarte....om in jou gedagtes na ver plekke te reis
Boekies boekies boekies
Ou Kamera's
See related prentjies
Die musiek van Patsy Cline
Foto's van my ma
Lekker fluffy komberse
wol......woller.....wolste!
►
May
(31)
►
April
(30)
►
March
(19)