Showing posts with label Fliekgoed. Show all posts
Showing posts with label Fliekgoed. Show all posts

Wednesday, April 8, 2009

My all time favourite fliek!!!!!



Het dit seker al 10 keer gekyk en dit is elke keer vir my so mooi......
Die moderne Aspoestertjie-storie.
En Julia Roberts.....my favourite aktrise.
En Richard Gere .... nou ja.... ek kan seker maar net droom.....