Showing posts with label Seegoed. Show all posts
Showing posts with label Seegoed. Show all posts

Friday, June 5, 2009

Tuesday, April 28, 2009

Saturday, April 25, 2009

'n Plekkie by die see


...weet nie waar hierdie plekkie is nie, maar ek wens ek was nou daar.

Uit:  Leef  tydskrif

Saturday, April 11, 2009

Die See


Wens ek was nou daar....wens ek het my eie privaat stukkie see gehad....

Tuesday, April 7, 2009

Huisie by die see

Almal wil 'n huisie by die see hê.  Wens ek was nou daar.  Hierdie foto is van die houthuisies by St James by Kalkbaai.


En hierdie houthuisies is by een van die strande langs Engeland se kus. Kan nie besluit of die helder kleure mooier is as die pastelkleure nie. Hierdie huisies in Engeland is te koop en is baie duur en mense val oor hul voete om een in die hande te kry.

Saturday, April 4, 2009

Skulpies


Dis darem iets van die see wat jy saam met jou huis toe kan vat.  
En dan na die see verlang ....

Friday, March 27, 2009

Vuurtorings

















'n Vuurtoring is een van my favourite goed - veral die met helder geverfde strepe.