Tuesday, April 7, 2009

Huisie by die see

Almal wil 'n huisie by die see hĂȘ.  Wens ek was nou daar.  Hierdie foto is van die houthuisies by St James by Kalkbaai.


En hierdie houthuisies is by een van die strande langs Engeland se kus. Kan nie besluit of die helder kleure mooier is as die pastelkleure nie. Hierdie huisies in Engeland is te koop en is baie duur en mense val oor hul voete om een in die hande te kry.

Sunday, April 5, 2009

Winter


Alhoewel ek nie van die koue van winter hou nie, is die winterlandskappe so mooi.

Saturday, April 4, 2009

Skulpies


Dis darem iets van die see wat jy saam met jou huis toe kan vat.  
En dan na die see verlang ....

Friday, April 3, 2009

Thursday, April 2, 2009

Woestynrosies


Mal oor hierdie rosies!  Is oral in my tuin op plekkies.  Jy plant hulle sommer so sonder wortels en hulle gaan nie eers dood nie.  

Wednesday, April 1, 2009

SONNEBLOMME EN OF COURSE.......LANCE


I WANT TO DIE AT A HUNDRED YEARS OLD WITH AN AMERICAN FLAG ON MY BACK AND THE STAR OF TEXAS ON MY HELMET,  AFTER SCREAMING DOWN AN ALPINE DESCENT.
I WANT TO CROSS ONE LAST FINISH LINE ... AND THEN I WANT TO LIE DOWN IN A FIELD OF FRENCH SUNFLOWERS AND GRACEFULLY EXPIRE.  (Lance Armstrong - in sy boek Its not about the bike)