
Hier het ek sommer rondgespeel met van die prentjies wat ek afgelaai het van 'n scrap site af.
Ek dink dit sal nogal mooi lyk as geskenkpapier. Wens 'n printer (dalk die een van Sandy's ribbons) wil dit raaksien - wie weet dalk word ek nog 'n beroemde designer! Ha Ha!
mooi mooi!
ReplyDelete