Wednesday, May 20, 2009
Mooi woorde
Saturday, May 16, 2009
Saturday, May 9, 2009
TT Cloete se mooi woorde

Ek herken jou voetstap in 'n besige straat
Tuesday, May 5, 2009
Mooi woorde
Thursday, April 23, 2009
Nog mooi Steve woorde.........

* Daar is mense wie se asem my laat bewe en ander wie s'n my laat sterf. Daar is mense wat ek
Thursday, April 16, 2009
Steve Hofmeyr se mooi woorde

Liewe Heer:
Dankie dat U my so voorgetrek het.
Ek sou my seëninge kon tel as hulle net stadiger gekom het.
Maar dankie vir die kroon van U liefdadigheid,
my seuns Sebastian (my koning) en Benjamin (my ster).
En as U dit in U hart kan vind om vir my vrou
‘n beter man te stuur (net nie nou nie),
wat vir haar mooi rose pluk,
belowe ek om ekstra tuinwerk te doen daar Bo.
Dankie vir elke mens en dier wat deur my lewe geloop het.
Ek persoonlik dink dis U forte: vreemde skepsels.
Kan ek vra dat U my strawwe versigtig sal uitdeel.
Straf my sag vir vloek en luiheid,
maar looi my vir elke geleentheid wat ek nie aangegryp het nie
en die kere wat ek U dans in my ore nie gevoel het nie.
U ken my.
Ek vra U min.
En al gee U nie ‘n jota of tittel meer nie,
Die sterfling hier onder wat U peper met dankies,
is ek,
Steve
Ek is nou nie juis 'n Steve-fan nie - MAAR 'n groot fan van sy woorde! En het hy 'n way with words. Hy sê iets doodgewoond op so'n ongewone wyse dat jy dit net oor en oor moet lees. Nee...hy mag maar skryf.
Tuesday, March 31, 2009
WOORDE

VUL JOU HART MET VREDE. Voel die wind in jou hare. Koester jou kleintyd. Droom en doen. VUL JOU DAE MET VREDE. Skep asem vir jou siel.
Elizabeth Eybers se gedig: DEESDAE

Sunday, March 29, 2009
Jak de Priester

Een van die mooiste liedjies wat Jak sing is:






