Sunday, March 29, 2009

Mooi skilderye




Moderne skilderye met helder kleure wat so effens abstrak is, is vir my mooi soos die van C Kotze.  Gaan kyk hier 

1 comment:

  1. Stem verseker saam! Is mal oor die diep rooi kleure en die drie skilderye wat so langs mekaar werk = prima!

    b.

    ReplyDelete