Saturday, March 28, 2009

O die liefde ....


Jy het met jou lippe
aan my lewe geraak soos
maanlig en 'n sad song
Met jou lang vingers oor my rug
het jy maklik-maklik
ses jaar se depressie en magteloosheid
uit my lewe gestreel
soos 'n mens 'n kreukel uit 'n hemp stryk.
deur Danie Marais:  DwaalkoeĆ«ls

No comments:

Post a Comment