Tuesday, May 5, 2009

Mooi woorde




SONVANGER

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar's 'n kamer in die huis waar jy die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy hoe helder die kamer kan lag?
Bring 'n bietjie lig vir die draaie in my pad
En 'n handjievol strale vir die donker in my hart.


Deur: Valiant Swart

No comments:

Post a Comment