Monday, March 30, 2009

Gare en Materiale



Tolletjies gare, veral van die ou soort, laat my soos 'n ryk Jood voel....... Ek is nou nie juis 'n naaldwerkster van formaat nie, maar het 'n kis vol materiale van verskillende teksture......wat ek daarmee wil maak, weet ek nie.  Dis net vir my lekker om daarna te kyk en daaraan te vat.  
'n Kwilt eendag.... miskien.....????

1 comment:

  1. ek onthou daai dae wat jy by alberton city elke keer wou Biggie Best toe gaan.... ek onthou die reuk en hoe lam my bene geword het - en jy vir ure daar binne kon bly!

    ReplyDelete